Modulekode | PRD 370 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Ondersoek en evaluering van die kunsgebitpasiënt, beginsels en neem van afdrukke, bepaling van vertikale en horisontale kaakverhoudinge en gesigsboogopname. Estetika. Inpas en plasing van die voltooide gebit. Nabehandeling. Kliniese aspekte van vervaardiging van volle en gedeeltelike kunsgebitte, obturators en spesiale apparate. |
Modulekrediete | 41.00 |
Programme | |
Voorvereistes | BOK 280,BOK 281,BOK 283,GNK 286,GNK 288,GPS 280,IKT 200,SMO 211,SMO 281 |
Kontaktyd | 2 besprekingsklasse per week, 3 lesings per week, 3 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Prostodonsie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App